Dané Kruger

Hoërskool Despatch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As n klein dogtertjie wou ek nog altyd soos n prinses voel . My matriekafskeidrok was heeltemal iets anders en het koppe laat draai . Ek het navy blou gekies as die kleur van my rok , wat my vel kleur gekomplimenteer het . Ek het besluit op n eenskouer rok . Ek het ook n baie klein en eenvoudige rokspleet gehad . My rok was anders en het bygedra tot vandag se mode. Dankie aan my ontwerper , André Cloete , wat my rok gemaak het presies soos wat ek dit wou hê en oor gedroom het . Ek sal enige dag weer my matriekafskeidrok wil aantrek .

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media