Dané Kruger

Hoërskool Despatch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As n klein dogtertjie wou ek nog altyd soos n prinses
voel. My matriekafskeid rok was heeltemal iets
anders en het koppe lat draai . Ek het navy blou
gekies as die kleur van my rok, wat my vel kleur
gekomplimenteer het . Ek het besluit op n
eenskouer rok . Ek het ook n baie klein en
eenvoudige rokspleet gehad . My rok was anders en
het bygedra tot vandag se mode. Dankie aan my
ontwerper, André Coete, wat my rok gemaak het
presies soos wat ek wou hê en oor gedroom het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media