Dané Gouws
Hoërskool Ferrum



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die inspirasie van die rok het ons van internationale style af gekry . Ek wou Meer van n "Red carpet look " gehad het inplaas van jou normale matriekafskeid rok omdat die hoof idee van die rok n tydlose styl is . Ek wou n rok hê wat ek oor die jare Kan gebruik vir verskillende funkies en nogsteeds stylvol lyk en by die mode kan inpas .Die moue was Baie belangrik vir my omdat ek n moderne twist op n vintage "Cape" wou hê . Die blaartjies wat die rug vorm was baie spesiaal omdat ek my fotos in die natuur wou neem nog voordat ek op n finale rok besluit het .Die materiaal het ook die styl van die rok gekomplimenteer.Ek is Baie dankbaar vir Anel Botha wat my visie in n werlikheid verander het