Dané Burger

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rooi rok verteenwoordig my persoonlikheid. Dramaties, dinamies, vurig en ook gemaklik. Die rok is elegant en vroulik. Toe ek die materiaal gesien het was ek mal oor die idee van rooi, ek wou uitstaan en my rok het dit beslis gedoen. Hoe rooier hoe mooier !

My ontwerper Lynmarie Griffoen het elke oomblik onvergeetlik vir my gemaak.She understood the assignment !

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media