My rok se ontwerp moes my liggaamsbou komplimenteer, ek het ń lang rug en wou dit met die lae oop rug wys. Die rok moes ook ń sleë ek kon dit met ń “loopie” optel wanneer ek gedans het of trappe geklim het.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Paarl Gimnasium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ń mint groen stretch materiaal met fyn blinkerkies gekies. Die groen was om my groen oë te komplimenteer die blinkertjies het by gedrae tot die elegantheid van my voorkoms.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit was my oop rug, die rok het perfek gesit, niks het uitgesteek nie.