Dakota Hayman

Hoer Meisieskool Paarl

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My inspirasie vir my Matriekafskeid rok was my Tannie wat op Yzerfontein woon en ook
klere ontwerp. Ek het besluit op n baie besonderse styl en kleur wat sal pas by my vel en my
soos n prinses sal laat lyk en voel. Dit was sover die mooiste dag van my lewe!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media