Cresley Rademan

HTS Witbank

Tuisdorp

Witbank

Skool

HTS Witbank

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

By Weddingbells in Witbank gekoop.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My hare, dit is Strawberry Blond, saam met Emerald Groen lyk net mooi en pas saam.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die gemaklikheid wat ek gehad het, geen ongemak deur die hele aand. Ek sal hom enige tyd weer aantrek na n geleentheid.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt was die foto’s wat ons geneem het, dis iets wat verewig onthou sal word, die aand was opgemak en net geselligheid met glans saam my vriende.

Planne vir na matriek

Ek wil haarkappery gaan studeer, en dan klein kursusse na dit doen byvoorbeeld ‘n grimeer kursus, naels, ens. Ek wil graag met alles in Cosmetology opeindig.

Gunsteling woord in Afrikaans

Dollaklitser

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media