Cozbi fryer

Excelsior sekondêre skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis ñ quince -rok /prinses rok ,dis ñ ligte lilac rok,

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My doom was Om altyd eendag ñ soos ñ regte prinses te lyk .My doom het waar geword.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur en die styl van die rok , die grootheid van die rok

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media