Corlise Brand
Hoërskool Driehoek
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Pers was nog altyd my gunsteling kleur en dit komplimenteer my oog kleur. Ek wou dit n sagte kleur maak in plaas van jou verwagte donker aandrok kleure. Skoenlappers is n simbool van vryheid en na hoerskool is ek regtig vry om my eie pad te volg
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool driehoek
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het hierdie rok ontwerp om my 7 jarige self tevrede te stel en soos n regte disney prinses te voel. Ek het gevoel soos n prinses in n woud net soos wat ek wou gehad het
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Definitief my oop rug, en die skoenlappers wat lyk asof dit op my geval het
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19