Corine de Beer
Midstream College



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is seegroen. Ek het die kleur gekies want dit was vir my baie mooi, dit het uitgestaan en het my oë en ligte vel gekomplimenteer. Ek hou van ń eenvoudige, maar elegante styl wat my persoonlikheid weerspieël. Ek het soos ń model gevoel toe ek my rok gedra het.