Corin Coetzee

Hoërskool Swartland

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Om 'n keuse te maak oor jou rok vir dié spesiale geleentheid is sekerlik vir elke matriekmeisie 'n groot taak. Dit is dié funksie waar jy afskeid neem van twaalf lang jare skoolloopbaan en jy wil beslis op jou beste lyk vir die spoggeleentheid. Vir my was dit 'n baie interessante tog opgewonde taak om uiteindelik tot 'n besluit te kom oor die ontwerp, styl, materiaal en kleur van my rok, natuurlik met die hulp van my ontwerper Lauren R Couture. My keuse van kleur is  "Emerald" groen wat ek persoonlik dink my velkleur komplimenteer. Die styl van die rok is baie vleiend, stylvol en so gemaklik. Ek kon selfs lekker dans tydens die funksie!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media