Cora Smeda
Tygerberg Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het 'n boek gelees, en myself voorgestel dat dit is soos my spesiale rok moet lyk. Die ontwerper het my verbaas, en die rok presies gemaak soos wat ek dit voorgestel het.