Constance Scheffers
Hugenote Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
my rok is 'n uitdrukking van hoe ek skoonheid sien, eenvoudig maar elegant. Die ontwerp het my aandag getrek die oomblik toe ek dit sien en die rok is pasgemaak om te pas by die visie wat ek vir my matriek afskeid gehad het. Die rok se sleep en die ontwerp by die halslyn is die details wat die rok laat uitstaan het en die vloeiende romp het my werklik soos 'n princess laat voel.