Colene Scheepers

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My matriekafskeidrok was 'n unieke, stylvolle 3-in-1 Annemarie Tiedt ontwerp in 'n pragtige 'sage green' skakering. Die rok het 'n korset bo-stuk met fyn, besonderse krale werk wat die elegansie daarvan beklemtoon. Die veelsydigheid van die rok maak dit besonders—ek kan dit dra as 'n broekpakkie, of die formele lang romp bo-oor heg vir 'n dramatiese effek. Daar is ook 'n korter romp wat perfek is vir meer informele geleenthede soos 'n eerstejaars dinee of cocktail funksie. Dit is die perfekte balans tussen formeel en funksioneel!"

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok spruit uit moderne elegansie. Ek wou 'n ontwerp skep wat tydlose skoonheid met 'n hedendaagse draai kombineer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is beslis die veelsydigheid daarvan. Hierdie aanpasbaarheid laat my toe om my styl te verander en my rok op verskillende maniere te dra, terwyl dit steeds elegant en gemaklik bly.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media