Ek is 'n eie sinnige mens wat nie noodwendig die nuutse modes volg nie, maar eerder my eie kop sal volg. Om sodoende gemaklik in my eie vel te voel. Ek wou graag gemaklik wees, maar ook 'n impak maak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoer Volkskool HEidelberg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek hou van die klasieke Hollywood styl, en het daarom op 'n Scarlet O'Hara aka Audrey Hepburn insperasie besluit.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?