Claudime van Breda

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie rok het my werklik soos die prinses laat voel wat ek nog diep binne my hart is. Die wit blommetjies in my donker hare saam die blomme wat om my korset herhaal laat my voel of ek in n sprokie hoort. Die elegante satyn romp beskryf my sagte persoonlikheid. Dit is wie ek is.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media