Clarissa Terblanche

Hoërskool Linden

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

“Ek hoor vanaand die stad se geluide
Ek sien vanaand liggies wat blink
Ek hoor nie meer die stem van die
veld nie, maar hoog bo die stad bly
die suider kruis wink” – Jannie du Toit
(Stadsgeluide)

In die skadu van liggies en
stadsgeluide, my droomrok – Wasig
en glinsterend sag, wat my
wegneem na ‘n towerland waar ek
soos ‘n prinses voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media