Clarissa Schoultz

Hoërskool DF Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok vir die perfekte aand waaroor ń meisie droom vanaf sy by ń hoërskool se deure in loop is nie net enige rok nie….dis die rok wat vir haar as persoon uitbeeld.

My rok het my laat uit staan in meer as een manier.

Die effek van die patroon se vloei op my rok simboliseer my stralende persoonlikheid. Die “dusty rose” kleur beeld my sagte geaardheid uit….waar my skoene, hare en grimering die elegansie van my rok uitbeeld.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media