Clarise Oosthuizen

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die uniekheid van die ontwerp van my rok lê daarin dat dit 2 individuele rokke is wat my die geleentheid gegee het om my voorkoms deur die loop van die aand te verander. Die onderste skouerlose rok gee ‘n gevoel van tydlose elegansie en die boonste rok het dit afgerond om ‘n gesofistikeerde prentjie te skep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok was 'n foto wat ek reeds in Graad 10 gesien het. Dit het dadelik my hart gesteel met die kombinasie van styl met 'n moderne "twist".

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die ryk kleur van die rok wat my gelaat en haarkleur gekomplimenteer het asook die tweeledige aanwending van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media