Clarise Janse v Rensburg

Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit moes glinster en wip en beweeg en groot wees. Op dieselfde tyd elegant en stylvol. Die twee-in-een rok beskryf my eenvoudig tog unieke karakter. Die sleep het gesorg vir n dramatiese effek en die glinster maak die rok nog meer betowerend. My rok is ontwerp deur Maria Fourie, wat al vir ‘n Mej. SA kompetisie ‘n ontwerper was. Sy het ook my ander twee ouer sussies se matriekafskeidrokke ontwerp. Danksy my Pa se skerp oog het ons op die perfekte materiaal afgekom.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling sprokiesverhaal van kleins af -Cinderella.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat n mens soos n prinses voel en die boonste rok kan afhaal en dan steeds fantasties lyk in die noupassende rok.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media