CLARICE HUTCHESON
HOER VOLKSKOOL, HEIDELBERG



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit was vir my baie belangrik om saam met my Ontwerpster my persoonlikheid vas te vang in my droom rok.
Personality caught up in material was die rede van my sukses vir my rok.
My ontluikense fase en seisoen waarin ek nou as 18 jarige matrikulant is, was my inspirasie, Eligant maar ook sjarmant en romanties maar ook vroulik. Die lae nette verpersoonlik die verskillende fases waardeur ek gekom het tot hier.