Ciny Ackermann

Hoërskool Diamantveld

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die meisie met ‘n hart vol daisies.
Ek het hierdie ontwerp gekies omrede dit my aandag getrek het en ek geweet het dit sal my matriek jaar maak en dit het my kinderlik opgewonde gemaak om te weet hierdie sal matriekafskeid rok wees.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media