Ciara Blunden

Hoërskool Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die dag wat elke klein laerskool dogtertjie aan dink het in n oogwink aangebreek.
En dit was beter as wat ek ooit oor sou kon droom het. Om die spotlight vir een aand op elk een van ons te hê. Van die hare tot die grimmering tot die kleinste detail, als was perfek. My rok het woorde gepraat wat ek nie kon sê nie. Dit was die een aand waar ek uiteindelik myself kon uitdruk.Kamera ligte wat flits ,gehoor wat skree en hande klap, my 15 minute of fame vas gevang in n paar foto’s .
My rok is deur iemand baie spesiaal gemaak :Mariska Pfahl Couture

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media