Chrizane Kellerman

Hoërskool Paarl Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Sonder twyfel ‘n weerspieëling van my persoonlikheid. Dit vertoon sag maar tog ferm! nes fluweel. Alana van Heerden is die skepper agter hierdie asemrowende rok. Sy kon dit reg kry om my werklik soos ‘n prinses te laat voel en sy het behoorlik al die koppe laat draai. Dit word mooi afgerond met ‘n elegante deurskynende glitter wat oor die skouer bind tot agter. My rok is iets buite die boks, maar speel die silwer en ivoor kleure tog só mooi saam, ‘n ware wenner !!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media