Chriz-lynn De beer

Pietersburg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Nog altyd het ek uitgesien na die perfekte rok vir my matriekafskeid.
Die rede hoekom ek die rok gekies het, is omdat dit so stralend voorkom en dadelik die oog vang.
Iets uniek om te beoog, soos my persoonlikheid.
Eks lief vir kristalle en die rok simboliseer ń diamant. Want ek glo elke meisie is ń diamant werd. Vanjaar het ek soos cinderalla in n sprokie gevoel, amper soos “Alice in Wonderland” wat die skool se tema was.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media