CHRISTINE GROBBELAAR

H/SKOOL SENTRAAL BLOEMFONTEIN

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die ontwerp van my rok stel die twee seisoene in my lewe voor… die seisoen wat eindig en die nuwe seisoen wat wag.
Die ontwerp is gemaak deur Mari Fourie van Trompsburg, ek het nog nooit so mooi en gelukkig gevoel soos in die
uitrusting nie. Dankie vir die geleentheid om dit met almal te kan deel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media