Christine Basson
Paarl Girls High
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
'n Vol plooitjies satyn romp wat tot lewe kom met enige beweging en 'n gestruktureerde korset bostuk wat illusie skep van bande om die bolyf , versier met rye peuterkleur steentjies. Die rok is 'n rooi kleur.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Paarl Girls High
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Wonder Woman faam, sterk en gestruktureerd- en die maksie plooitjies romp wat nou weer hoog mode is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die beweeglikheid en die effek van die wye romp as ek draai.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18