Christelle Kock
Hoërskool Punt (Mosselbay)



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok is defnitief ’n beskrywing van my persoonlikeheid, uniek en antiek.
Ek is nie iemand wat hou van inpas nie maar eerder as iemand wat wil uitstaan van hoe uniek en selfstandig sy is.
My swart rok het my blonde/gemmer kleur hare gekomplimenteer en my 3D rose daarop beskryf my as ‘n dame met diepte.