Chloe Sarikaki
HS Charlie Hofmyer
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dis n midnight blou, off the shoulder rok. Dis n noupassende rok met n slip aan die linker kant. Aan die bo-kant van die slip is die rok baie mooi vernier met sequence. Die bo-kant is "bedazzled " met sequence en die onder kant is net plein.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja my eie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het 'n paar rokke gaan aanpas, maar nie gekry waarna ek gesoek het nie. Ons het toe by n winkel ingestap en n paar rokke het dadelik my oog gevang. My eerste rok was hierdie off the shoulder rok wat my asem weggeslaan het. Ek was dadelik mal oor die rok en wat n bonus toe dit die perfekte kleur en styl was, dis asof dit spesiaal net vir my gemaak was.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die off the shoulder van die rok.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19