Chloë Ludick

Hoërskool Nico Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My idee van n rok het soveel kere verander maar ek is dolverlief op my rok en hoe dit uitgekom het. My rok is Goud van kleur en bedek met krale en goue sequin detail. Aan die onderpunt van die rok is daar ook veertjies aangewerk wat die rok net meer uniek maak. Ek het besluit op n off shoulder rok wat my halslyn mooi beklemtoon met n slit wat beweeglikheid vergemaklik. Die middel is geriffeld wat langs die kant n mooi val maak net vir bietjie meer detail.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Nico Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Elke meisie droom oor haar matriekafskeid. Ek wou soos n prinses lyk en voel sonder om ongemaklik te wees. So ek het verskillende dele van rokke gevat waarvan ek hou en als bymekaar gesit om my droom rok te skep.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Mag ek sê die hele rok as geheel😀 Maar as ek iets moet uitsonder sal dit my off shoulder detail wees.

Datum van matriekafskeid?

2024-06-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media