Chloe Klerck

Hugenote Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Met klassieke lyne om my figuur te beklemtoon ,is die rok uniek en vir my gemaak. n Tydlose ontwerp deur Folstruis vere afgerond, Val die sagte materiaal op vloerlengte. N sequin en vere sleep voltooi die rok se oops rug.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media