Chloe Assad
Höerskool Monument
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die skool Tema was Venetian Carnival en jy kom soos jouself,wie jy is.
My rok bestaan uit n swart corset met n donker pers swart romp met n lank spleet.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Usambara
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was baie geinspireerd by die Victorian era se klere
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was die finale aanpassing van my rok
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19