Chizel van Zyl
Parys hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou die gevoel van ń dinsey princess hê soos wat Cinderella gehad het,maar met my persoonlike moderne smaak by en natuurlik ń vuil pienk kleur wat by my pas. Ek het gedink aan so groot romp en dan ń gemaklike kort rokkie onder my romp wat ek sal later die aand kan afhaal as ons begin dans sodat ek gemaklik kan wees. Die idee was om te gaan vir ń ontwerp wat elegant is met tog so klein bietjie van persoonlikheid in. Ek is gewoonlik ń baie "loud" mens soos ander my sal beskryf dus het dit gelei na ń groot opgepofde rok waar mens dadelik kan sien dis my rok.