Chizelle Chloé Botma
Garsfontein Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n rok gesoek wat tydloos, klassiek en elegant is. Hierdie rok was presies dit. Ek het soos ‘n godin in ‘n “James Bond Fliek” gevoel. Ek was mal oor my rok!