Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Hierdie was my room rok van die begin van my hoërskool loop aan begin het, ek wou nog altyd 'n silver sparkling rok gedra het wat my laat dink aan die sterre. Ek het soos' n stêr gevoel die aand met die wete Dat my oorlede Daddy van die Hemel af kyk na my.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Teneo
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die sterre van die nag en my Daddy se stêr wat helder blink saam met my.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was al die bling op die rok orals waar ek geloop het, het ek 'n spoor blikkers agter gelaat.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05