Cherise Woodman

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het al vanaf Graad 11 die ontwerp van my rok in gedagte gehad. Toe ek instap by Olive Branch Boutique in Alberton het my droomrok aan 'n pop gehang en dadelik my oog gevang. Die kleur was nie regtig wat ek ingedagte gehad het nie, maar toe ek sien hoe ongelooflik mooi die kleur by my pas was ek dadelik verlief op die rok en ek het nie eers verder gaan rokke soek of aanpas. Ek het soos 'n prinses gevoel in my droomrok.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media