Cherise Homan

Hoërskool Brandwag

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het hierdie rok laat maak nie net omdat dit my droom rok is nie maar omdat dit my sportiewe persoonlikheid uit straal.

Die styl is eenvoudig maar tog elegant en klassiek. Die hoë slit met die broekie verteenwoordig my styl as mens.

Die kleur is vir my sag en vrolik en pas by my velkleur asook my persoonlikheid.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media