Chérie Cronjé
Hoërskool Waterkloof



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is die weerspieëling van die prinsesrok waarvan ek altyd gedroom het.
BLOMME
Ek het ń prentjie in my kop gehad van wat ek graag wou gehad het, en die mense van Roedolf D Couture het my droom waar gemaak en my verwagtinge oortref.