Cherené Brits

Hoërskool Piet Retief

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Rok is ontwerp en gemaak deur Yvonne Klingenberg. Rok se ontwerp het ek self gekies en voorgesel aan Mev. Klingenberg. Ek het my gunsteling kleur gekies wat by my vel en hare pas.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media