Chene Van Der Merwe
HTS Witbank
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My keuse was 'n elegante Mermaid rok met a A -semetriese glitter aksent bo laag. Om my rok my eie flare te gee het ons 'n off shoulder met ruffels en 'n detachable mou gemaak. My rok het 'n klein sleep agter gehad.
Ek wou 'n elegante rok met glitter gehad het om my persoonlikheid te pas. Daar is nooit so ding soos te feel glitter nie.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
HTS Witbank
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n rok gehad het wat niemand anders aan sou gedink het nie.
Ek wou uitstaan en uniek gelyk het. Ek LOVE elegante ou mode style met a twist
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Beslis die A-semitriese glitter bo laag.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20