Chené Snyders

Hoërskool Langenhoven

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit op n mint groen rok met n corset omdat dit uniek is en die kleur my komplimenteer .Ek het ook na iets gesoek wat my soos n prinses laat voel en almal se aandag sal trek en dit het beslis, my rok was perfek en my droom van n perfekte aand n werklikheid gemaak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media