Chené Dry
Hoërskool Stellenberg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou graag ń rok hê wat by my figuur sal pas en waarin ek gemaklik sal voel, maar ook n rok wat se kleur by my sal pas. Ilse Roux het al die elemente mooi bymekaar gebring en weet net hoe om ń meisie te laat straal!