Chenaé Westraadt

Hoërskool Brandwag

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was opsoek na iets elegant. Die dag toe ek op die voorbeeld afkom het ek geweet hierdie is die rok wat ek soek. Dit beskryf my ook 100%….eenvoudig, maar stylvol.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media