Chaunzel Bouwer

Hoërskool Tuine

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp en gemaak deur Roedolf D Couture in Pretoria. Omdat ek jou tipiese "Plain Jane", en normaalweg baie sportief is, en meestal 'n jeans en tekkies meisie is, het ek gesoek na 'n unieke rok, en styl waar ek ook my ander kant vir mense kon uitbeeld, sonder om té extreme te gaan. Ek is glad nie 'n model van enige aard nie, en ek wou maar net wys dat 'n tomboy sport meisie, ook 'n J-Lo kant aan haar het. Die rok het my werklik so gemaklik, en so spesiaal laat voel. Ek is absoluut mal daaroor!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media