Charne Viljoen
Hoërskool DF Malan



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Van kleintyd het ek gedroom oor hierdie dag en oor die jare het ek na baie style gekyk. In my agterkop was altyd die beeld van n priinses met haar kroon. Na baie wik en weeg het ek op hierdie ontwerp besluit om my prinses oomblik te beleef. Ek het soos n droom gevoel. Deur die makingsproses het ek klem gelê op die feit dat ek aandag wil skep en iets wou dra wat niemand sou verwag. Ek wou vir al die mense wat dink die wêreld draai net om hulle verkeerd bewys en dat almal spesiaal is en ook waardevol mag voel. Hierdie rok beeld my vrolike persoonkikheid uit en my kreatiwiteit van n moderne sprokiesverhaal.