Charne de Villiers
Hoerskool Garsfontein



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Van rabadoe tot elegante dame. Van "ponytail" tot "upstyle". 1000 dankies aan Pierre du Pisani die ontwerper wat my rok van 'n prentjie tot 'n realiteit omskep het. Ek wou uniek wees, anders as die groep. Die styl is tydloos met moue wat afgehaal kan word. Die charcoal kleur het net uit gestaan en ek het gevoel die styl is enig in sy soort. Waag om anders te wees!