Charmone Du Pisani
Hoer Volkskool Potchefstroom



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ligte Pienk verteenwoordig my kinder jare en die oor gang na my volwassenheid.Turquoise verteenwoordig emosionele kalmte en deernis.Veelkleurige steentjies verteenwoordig innerlike vetroue in myself, harmonie en n gebalenseerde uitkyk op die toekoms.