Charmone Dalhouzie

Hoërskool Schoonspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My kar se kleur was my inspirasie vir my rok se kleur uniek en stylvol!! Wynrooi, cherry rooi en maroon. Die mooiste kant afwerking met die perfekte rug wat oop is. Hy is nou van bo maar as jy onder kyk dan het hy so bietjie van n pof!! Hoe rooier hoe mooier!! Toe en hom aantrek toe weet ek dis die rok vir my!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was my stylvolle Chevrolet 1948 kar wat perfek gepas het!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rug met sy mooi kant afwerking en sy inryg lint

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media