Charl-Maré du Bruyn

Hoërskool Klerksdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Na baie jare se drome om ook eendag in ń sprokies mooie rok te pronk op my matriek afskeid het daai droom in 2022 waar geword. Met baie idees en veranderinge het ek op hierdie blou,pienk,pers,silwer stukkie blink afgekom. Met die wonderlike handewerke van Lisa en Heilize van Heiligrace Couture het hul al my verwagtinge oortref. Wat die rok so spesiaal maak is dat dit my persoonlikheid en energie uitbeeld. Soos wat ek blink van buite, blink ek ek ook van binne met my hart op my mou. En so het ek my jongerself nie teleurgestel nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media