Chantei Hoffman

Hoërskool Linden

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My persoonlikheid in 'n rok. Ek het nog altyd geweet dat ek 'n veëtjie-agtige rok wou gehad het met baie blomme op en fyn detail. Ek het rokke gaan aanpas om te kyk watse kleur met my vel werk. Ek het die "fusion blue" kleur aangepas en geweet dis my kleur. Ek en my Ma het vir weke die kleur lap en blomme gesoek en als gekry. Ek is baie dankbaar dat my Ma die rok vir my kon gemaak het, want almal verdien om spesiaal te voel en te lyk op die dag.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media